Ruud Gullit

Ruud Gullit

Ruud Gullit in 2012
Persoonlike inligting
GeboortenaamRuud Gullit
Gebore1 September 1962 (1962-09-01)
GeboorteplekAmsterdam, Nederland
Lengte1,90 m[1]
SpeelposisieVorentoe, middelveldspeler, verdediger
Jeugloopbaan
1967–1975ASV Meerboys
1975–1979DWS[2]
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1979–1982HFC Haarlem91(32)
1982–1985Feyenoord85(30)
1985–1987PSV68(46)
1987–1993AC Milan117(35)
1993–1994Sampdoria31(15)
1994–1995AC Milan8(3)
1994–1995Sampdoria22(9)
1995–1998Chelsea49(4)
Totaal465(175)
Nasionale span
1979Nederland O-214(1)
1981–1994Nederland66(17)
Spanne bestuur
1996–1998Chelsea
1998–1999Newcastle United
2004–2005Feyenoord
2007–2008Los Angeles Galaxy
2011Terek Grozny
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Rudi Dil (gebore op 1 September 1962 in Amsterdam), beter bekend as Ruud Gullit, is 'n voormalige Nederlandse sokkerspeler, wat as aanvaller vir die Nederlandse nasionale sokkerspan, HFC Haarlem, Feyenoord, PSV Eindhoven, AC Milan, Sampdoria en Chelsea FC gespeel het.

Hy word algemeen gesien as een van die beste sokkerspelers van alle tye. Hy het onder ander die Europees Kampioenskap (met Nederland) en twee keer die Champions League (met AC Milan) gewen. Hy is ook deur FIFA as die beste sokkerspeler ter wêreld aangewys in 1988 en 1989.

Ruud Gullit was ook 'n afrigter by Chelsea, Newcastle United, Feyenoord, LA Galaxy en Terek Grozny gewees. Slegs by Chelsea kon hy as afrigter tydens FA Cup in 1997 'n prys wen.

  1. "Ruud Gullit – Stats" (in Engels). National-Football-Teams. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2019. Besoek op 6 April 2015.
  2. "Vader Gullit beschuldigt 'arrogante Ajacieden'" (in Nederlands). Trouw.nl. 1 Junie 1994. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2013. Besoek op 25 Junie 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy